Pryse sluit kommissie in. Alle regskoste en oordrag kostes is uitgesluit.
Ver/no | foto | Prys | Area | Beskrywing |
---|---|---|---|---|
H1 | ![]() |
R1 575 000 | Thabazimbi | NUWE LISTING: Ruim en netjiese 3 slaapkamer huis met 1 badkamer(stort/wasbak en toilet), oopplan sit/eetkamer, kombuis, 1 toesluit motorhuis, afdak vir 1 motor, buitekamer ingerig as 1 slaapkamer woonstel, lapa, swembad, gevestigde tuin, omhein. BAIE EKSTRAS OM DIE LEWE MAKLIKER TE MAAK. SENTRAAL GELEë. |
H2 | ![]() |
R2 860 000 | MARBLE HALL | NUWE LISTING: Ruim en netjiese ligte siersteenhuis wat onlangs oorgedoen is. 4 slaapkamers,2 badkamers, oopplan sit/eetkamer, kombuis(stoof het gasplate met elektriese oond, aparte opwaskamer, spens, dubbel motorhuis, buite slaapkamer met stort en toilet, buite stoor, boorgat met besproeiing, 2 x jojo tanks(water kan direk aan huis voorsien word, gevestigde tuin, omhein, elektriese skuifhek. erf 1588 m2 |
H3 | ![]() |
R1 365 000 | Thabazimbi | BAIE ruim en netjiese huis. 4 slaapkamers, 2 badkamers plus aparte toilet, 1 toesluit motorhuis, pre paid krag, afdak vir 1 motor/karavaan, watertenk met drukpomp, buitekamer met wasbak en toilet, boorgat, BAIE SENTRAAL GELEë, 2 toegeboude stoepe, opwaskamer, omhein |
H6 | ![]() |
R893 000 | Thabazimbi | 2 slaapkamer huis met 2 badkamers, pre paid krag, afdak vir 2 motors, omhein |
H7 | ![]() |
R1070 000 | Thabazimbi | 3 slaapkamer huis met 2 badkamers, pre paid krag, 1 toesluit motorhuis, kompleks, omhein |
H8 | ![]() |
R685 000 | Thabazimbi | DRINGEND TE KOOP: BAIE RUIM EN NETJIESE 2 Slaapkamer woonstel met 1 badkamer (bad/wasbak/stort/toilet, plus aparte toilet), oopplan kombuis/sitkamer/eetkamer, afdak vir 1 motor, kompleks. 4 eenhede beskikbaar. |
H19 | R895 000 | Thabazimbi | 3 Slaapkamer huis; 1 badkamer(stort/wasbak en toilet);afdak vir 2 motors; buitekamer; gevestigde tuin; watertenk en drukpomp; omhein | |
H24 | ![]() |
R1 470 000 | Thabazimbi | 3 Slaapkamers, 1 Badkamer, Bediendekamer, 2 Lugversorgers, alarm stelsel, sekuriteitshekke, 3 kante omhein,1 motorhuis, Besigheidsregte 2, TANS GOEIE HUUR INKOMSTE |
H40 | ![]() |
R895 000 | Thabazimbi | netjiese ruim huis met 2 Slaapkamers, 2 badkamers, oopplan eetkamer/sitkamer,(3e slaapkamer ingerig as studeerkamer), afdak vir 4 motors,watertenk met drukpomp, aparte 1 slaapkamer woonstel, hoekerf |
H41 | ![]() |
R1 733 000 | Thabazimbi | WINSKOOP VAN DIE JAAR. 3 Slaapkamers, 1 badkamer, aparte toilet, oopplan kombuis/eetkamer, boorgat, besproeiing, 1 toesluit motorhuis, afdak vir 2 motors, granny flat, omhein. |